Episode 7.4 Deel 2- Opvolg - Moet nie jou boskos tegrof maak nie! Right bush feed right purpose!
Автор: EK WIL BOER (I WANT TO FARM)
Загружено: 2025-05-05
Просмотров: 1133
🌿 Opvolg met Oom Boesman – Deel 2 van 7.4
In hierdie video gesels ons verder met Oom Boesman oor sy unieke benadering tot boskos, veldgrasse, en weidingsbestuur op sy plaas in Namibië.
💬 Onderwerpe wat ons dek:
Wanneer en hoe hy bos snoei om as kos te gebruik
Die verskillende soorte veldgras op sy plaas
Waarom natuurlike diversiteit belangrik is vir voeding
Hoe hy balans skep tussen wild, beeste en weiding
👉 Follow-up with Oom Boesman (Part 2 of Episode 7.4)
In this video, we continue the conversation about:
Using bush as a feed source
Identifying and valuing native grasses
How he manages pasture rotation without overgrazing
🐂 This is practical, sustainable, real-world Namibian farming.
💬 Laat weet wat jy dink in die kommentaar! Gebruik jy ook bos of veldkos vir jou diere?
🔔 Subscribe vir meer plaasstories en wenke
📲 Volg ons op Instagram: @ekwilboer
"Afrikaans Audio | English Subtitles Available"
#Plaaslewe #BoerMaakNPlan #Bushfeed #Veldkos #Weiding #NamibianFarming #EKWILBOER
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: