Tau Meule Voere Skaap Reeks
Автор: Tau Meule Voere
Загружено: 2022-07-21
Просмотров: 2726
Tau Meule Voere is ‘n graan gebaseerde maatskappy met ‘n produk vir elke fisiologiese fase van die skaap se lewe.
Tau kuier by boer Frikkie Boshoff en gesels met hom oor die skaap produkte wat hy gebruik en hoe dit sy boerdery bevorder en verbeter het.
Luister ook gerus na Tau se voedingskundige, Ilanie Swanepoel, oor die tegniese aspekte van ons skaap produkte.
Vir die boer van ‘n boer.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: