AVONTUUR IN DIE RICHTERSVELD!
Автор: Kriekie se Kiekies
Загружено: 2026-01-10
Просмотров: 1927
RIchtersveld - Okt 2025
Hallo almal!
Welkom terug by ons kanaal. Kom saam met ons na die ongerepte, ongelooflike mooi Richtersveld – ’n ruwe, stil en asemrowende wêreld waar elke kilometer ’n storie vertel.
Ons ry tot by Sendelingsdrift, en vandaar vat ons die legendariese Akkedispas aan –
‘n pas wat jou nie net toets nie, maar jou ook beloon met asemrowende uitsigte en stilte wat mens diep raak. ‘n Ware 4x4-ervaring met uitdagings wat jou laat stilraak.
Van daar af ry ons dieper die berge in, tot by die ikoniese Kokerboomskloof, waar tyd stadiger loop en die natuur nog baas is.
Dis nie net ’n roete nie… dis ’n reis deur klip, sand, geskiedenis en siel.
Maak julle vas en ry saam – Kom
beleef die Richtersveld soos min mense dit ooit sien - die Richtersveld wag.
#richtersveld #amarok #fotografie #buitelewe #sonyrx10iv #sony #bushlapa #stanley #outdoorliving #wildcamping #buitelug #explore #sendelingsdrift #oranjerivier #kokerboomkloof #handofgod #trawalbiltong #kokerboomkloofcampsite #kokerboomkloofkampeerplek
Music: Bensound.com/royalty-free-music
License code: OCLQQL8TE4RTTPK3
Artist: : Benjamin Tissot
Music I use: Bensound
License code: CZH94CKWFWHU5HZL
Artist: : Benjamin Tissot
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: