Ouers woedend oor kind se kuif wat voor klas geknip word
Автор: eNCAeNUUS
Загружено: 2023-11-24
Просмотров: 903
Linden, 23 November - 'n Gautengse onderwyser staar tugoptrede in die gesig, nadat sy glo 'n leerling se kuif geknip het omdat hy laat was.
En sy ouers sê as die onderwysdepartement nie voldoende optree nie, sal hulle 'n strafsaak aanhangig maak teen die onderwyser.
Hulle sê hul kind, wat in graad ses is by 'n Johannesburgse laerskool, is verneder en getraumatiseer gelaat.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: