ABEL KNOBEL | Die Show na Die Show E4
Автор: lisametdierooihare
Загружено: 2025-10-29
Просмотров: 5362
My eerste manlike gas is die Khaki Kêrel, Abel Knobel! 🔥
Ons lag en drink baaaaie slukkies want hy vertel ‘n “lang storie kort”😜
Hy gesels ook oor sy ervaring op die stel van Khaki Fever en presies HOE hulle daai stoute tonele geskiet het😏🎥
En oor nog baaaaaaie ander dinge😂
Share met jou vriende wat moet kyk!🥳
💡 - Lampyridae Lights
🎥 - Creatorsway Productions
#DieShownaDieShow #KhakiFever #showmax #lisametdierooihare #DieFakulteit #DieKaplyn
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: