JESUS het gesê. - Matteus
Автор: Danie Matthee
Загружено: 2026-01-25
Просмотров: 2639
Vanjaar se Bybelbrokkies het die tema: 'Jesus het gesê' en kom uit die vier Evangelies. Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies is Matteus 19:29. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van Jesus se woorde. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
Om as 'n 'Member' aan te sluit: / @daniematthee
Om die bediening te ondersteun:
Rekeningbesonderhede
Naam: Obed
Bank: Capitec
Spaarrekening no: 1358097036
Takkode: 470010
Maak 'n donasie deur PayPal:
http://paypal.me/daniematthee
Om te adverteer of 'n video te borg:
Stuur 'n e-pos na daniem1277@gmail.com
Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: