Vaskap Reeks 15 - Episode 02
Автор: MyTV
Загружено: 2023-03-28
Просмотров: 1900
Winter is op ons en hengelaars is geneig om hulle stokke te bêre maar die Vaskapspan besoek Disaneng dam (Noord-Wes provinsie) en wys hoe maklik dit eintlik is.
Hierdie program behels 'n klomp tegniese wenke en 'n wenresep vir winterhenhel o.a
1. "Feature finding"
2. Bepaal jou hengeldiepte deur gebruik te maak van 'n merkerdobber
3. Kolletjie hengel
4. en die regte kombinasies van die nuwe CONOFLEX reeks.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: