Vrede (Erediens 23 Nov 2025)
Автор: NG Vishoek
Загружено: 2025-11-23
Просмотров: 48
In ’n jaar wat sy laaste asemteue gee, voel dit soms asof alles net vinniger draai—verpligtinge, geraas, bekommernis, onsekerheid.
Wanneer ons die jaar afsluit, soek ons almal tog net weer na vrede—nie die stil tipe wat afwesig is van probleme nie, maar die Goddelike vrede wat teenwoordig is in die middel van dit alles.
Hierdie vrede is nie logies nie, dit maak nie altyd sin nie, maar dit dra ons, dit bewaak ons en dit omvou ons wanneer die wêreld rondom ons chaoties voel.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: