Wiskunde in Afrikaans - Graad 10 - Eksamenvoorbereiding deel 1.1 - Faktorisering
Автор: Stefan Stoman
Загружено: 2022-11-07
Просмотров: 1203
In hierdie video doen ek lekker saam met julle voorbereiding vir die eksamen. Ons werk vraag 1 van die 2020 departementele vraestel, wat faktorisering is, uit. Julle kan die vraestelle en memos wat ek uitwerk by die Departement van Onderwys se webtuiste vind deur die link hier te kliek.
https://www.education.gov.za/Curricul...
Vind ook meer notas, memos en informasie by Namaqua Wiskunde Facebook:
/ namwisk
Lekker kyk en lekker leer!
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: