Kaalhand gemsbokvangers van die Kalahari
Автор: willem van der berg
Загружено: 2016-04-20
Просмотров: 110656
Ek het te hore gekom van 'n paar Kalahari-manne en 'n enkele vrou wat gemsbokke met ou Ford F100-bakkies injaag en dan met kaal hande aan die horings vang. Dit het te rof geklink om waar te wees. So, toe gaan kyk ek. Dis wat ek gesien het.... (video en artikel gedoen vir die tydskrif, WegRy)
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: