Fredi Nest: 'Ons kan op 'n ander dag huil'
Автор: Netwerk24 Video
Загружено: 2015-05-04
Просмотров: 40594
“Ons moet hom nou maar dag vir dag têkkel,” het die sanger Fredi Nest uit sy hospitaalbed in die Steve Biko Akademiese hospitaal in Pretoria aan Netwerk24 gesê. Nest het ’n breingewas en die kanker het ook na ander dele van sy liggaam versprei.
Lees die volledige storie hier: http://www.netwerk24.com/nuus/2015-05...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: