Stiltetyd-Idees Vir Beginners
Автор: Nader In Eenvoud
Загружено: 2025-01-13
Просмотров: 382
Baie van ons neem ons elke nuwe jaar voor om te begin om tyd saam met God te spandeer. In hierdie video gesels ons oor 'n paar wenke vir diegene wat nog nooit regtig stiltetyd gehou het nie, maar graag daarmee wil begin.
.....................................................
By Jesus Se Voete Stiltetyd-gids - https://www.bybel-en-gebed.co.za/prod...
Gratis Bybelleesplanne - https://nie.co.za/bybelleesplanne-2/
.....................................................
Sosiale Media
NADER IN EENVOUD - https://nie.co.za
SKRYF IN VIR ONS WEEKLIKSE NUUSBRIEF - https://nie.co.za/gratis-hulpmiddele/
FACEBOOK GROEP - / bybeltyd
ONDERSTEUN ONS - https://nie.co.za/ondersteun-ons/
.....................................................
Kontakbesonderhede
Stuur vir my 'n e-pos na [email protected]
.....................................................
Meer oor hierdie kanaal
Op hierdie kanaal fokus ons op God, Sy Woord en hoe ons die Woord kan gebruik om aan ons verhouding met Hom, en ook sommer al die ander dinge in ons lewens, te werk.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: