Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
dTub
Скачать

Vermenigvuldiging van Desimale Getalle

Автор: ClassroomEducation

Загружено: 2025-05-13

Просмотров: 145

Описание:

Wanneer jy desimale getalle met veelvoude van 10 moet maal (bv. 10, 100 en 1 000)|, moet nie net dadelik die “komma skuif” nie. Verstaan eers wat jy doen. B.v. 1,12 x 100. Jy kan 1,12 skryf as 112 honderdstes (as ‘n gewone breuk) en wanneer jy 112/100 met 100 maal, “kanselleer” die 100s mekaar uit. Die som kan ook gesien word as 112 x 100/100 en daarom sal die antwoord 112 wees. Met ander woorde, wanneer jy met ‘n veelvoud van 10 vermenigvuldig, skuif die komma van die antwoord dieselfde aantal spasies na regs as die hoeveelheid nulle wat daardie veelvoud van 10 het.
Wanneer jy ‘n som soos 0,4 x 0,12 het, moet jy ook daaraan dink as 4 tiendes maal met 12 honderdstes en dan die stappe volg soos hierbo verduidelik. Daar is egter ‘n korter metode wat jy kan gebruik. Kyk die video om die korter metode te leer. Jy moet egter onthou dat jy altyd moet verstaan HOEKOM jy sekere stappe toepas om die antwoord te bepaal. Moet nie net metodes volg wat jy nie verstaan nie.

Hierdie video is ook beskikbaar in Engels. Klik hier om dit te kyk:    • What's the BEST Way to Multiply Decimal Nu...  

This video is also available in English. Click here to watch it:    • What's the BEST Way to Multiply Decimal Nu...  

Hoofstukke:
0:00 Inleiding
0:10 Voorbeelde: Vermenigvuldiging met veelvoude van 10
2:31 Vermenigvuldiging met natuurlike getal
3:45 Desimale getal maal met ’n desimale getal
4:40 Kort metode
6:02 Beide metodes met meer desimale plekke

#lindalehanie
#classroomeducationonline

Vermenigvuldiging van Desimale Getalle

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео mp4

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио mp3

Похожие видео

Desimale getalle - Graad 8 en 9 Somme

Desimale getalle - Graad 8 en 9 Somme

Gewone breuke na persentasies na desimale getalle

Gewone breuke na persentasies na desimale getalle

Oxford entrance exam question || How to solve?

Oxford entrance exam question || How to solve?

Afronding

Afronding

Deling van Desimale Getalle

Deling van Desimale Getalle

Wiskunde Graad 7 Waarskynlikheid

Wiskunde Graad 7 Waarskynlikheid

Desimale getalle - Basiese beginsels

Desimale getalle - Basiese beginsels

Desimale Getalle deel deur Desimale Getalle

Desimale Getalle deel deur Desimale Getalle

Bepaal KGV en GGF met priemfaktore

Bepaal KGV en GGF met priemfaktore

Determining LCM and HCF with prime factors

Determining LCM and HCF with prime factors

4 часа Шопена для обучения, концентрации и релаксации

4 часа Шопена для обучения, концентрации и релаксации

PARE de Errar Potência com Vírgula! (0,81 elevado a 0,5) - A Tática Secreta que Ninguém te Contou.

PARE de Errar Potência com Vírgula! (0,81 elevado a 0,5) - A Tática Secreta que Ninguém te Contou.

Почему не надо всем подробно о себе рассказывать? / О чем нельзя говорить ни с кем и никогда?

Почему не надо всем подробно о себе рассказывать? / О чем нельзя говорить ни с кем и никогда?

Graad 6 - Desimale breuke: Plekwaarde

Graad 6 - Desimale breuke: Plekwaarde

Basiese kennis van wins, verlies en BTW

Basiese kennis van wins, verlies en BTW

Optel en aftrek van desimale getalle

Optel en aftrek van desimale getalle

Langdeling met twee desimale getalle in n koers woordprobleem.

Langdeling met twee desimale getalle in n koers woordprobleem.

Vermenigvuldiging en Deling van Heelgetalle

Vermenigvuldiging en Deling van Heelgetalle

Top 50 Christmas Songs of All Time 🎄 Best Christmas Music Playlist

Top 50 Christmas Songs of All Time 🎄 Best Christmas Music Playlist

How to STUDY so FAST it feels like CHEATING

How to STUDY so FAST it feels like CHEATING

© 2025 dtub. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]