Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
dTub
Скачать

3 Dinge wat jou salwing vernietig - Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Автор: Menorah Tabernakel

Загружено: 2025-10-28

Просмотров: 6836

Описание:

Ek praat met baie mense wat my bel oor salwing en vra: “Wat steel my salwing?” ☕️
Vandag wil ek net drie hoofpunte met jou deel wat Vader my gewys het — dinge wat jy doen of sê wat jou salwing kan wegvat.
So kry jou koffie, sit terug, en geniet hierdie tyd saam my.

#koffietyd

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

#MenorahTabernakel #FrikWeideman

***** 🔴 SUBSCRIBE (   / menorahtabernakel  ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.

Vir enige finansiele bydraes kan die volgende bankbesonderhede gebruik word:

Naam: Hemivision (Pty) Ltd
Registrasie Nommer: 2019/592243/07
h/a: Menorah Ministries
Bank: Standard Bank
Tak: Upington
Tak kode: 050-704
Rekening Nommer: 02-110-876-5
Rekening Tipe: Tjek Account
Internasionale Swift Nommer: SBZAZAJJ​

Kyk na die 🔗 skakels 🔗 hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.

Volg ons op 🔵 Facebook:   / menorahtabernakel  
Volg ons op 🟣 Instagram:   / menorah_tabernakel  
Besoek ons 🖥️ Webtuiste: https://www.menorahtabernakel.com
Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): https://www.menorahtabernakel.com/ler...

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YHWH kan uitdra aan almal.

1. Druk die 👍 THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die 🔔 KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op 🟦 FACEBOOK & WHATSAPP 🟩 sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.

Shalom
Menorah Tabernakel

3 Dinge wat jou salwing vernietig - Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео mp4

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио mp3

Похожие видео

Die duiwel se tyd is min - Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Die duiwel se tyd is min - Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Gebroke en Stukkende families - Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Gebroke en Stukkende families - Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Загадочная утраченная колена Дана: невероятное открытие в Израиле с Алиной

Загадочная утраченная колена Дана: невероятное открытие в Израиле с Алиной

GETUIENIS - Wonderwerk van Voorsiening! (3)  /  Heno & Adri Van der Merwe  /  10-08-2025  /  NLGK

GETUIENIS - Wonderwerk van Voorsiening! (3) / Heno & Adri Van der Merwe / 10-08-2025 / NLGK

Aanlyndiens | Gemaak om God te Aanbid | Die Stukkende Aanbidder

Aanlyndiens | Gemaak om God te Aanbid | Die Stukkende Aanbidder

Vlees en Gees (Joh 3:6-12) | Vita Dei 684

Vlees en Gees (Joh 3:6-12) | Vita Dei 684

Ek was dood langs die sypaadjie

Ek was dood langs die sypaadjie

Hy Lei My (PS23)

Hy Lei My (PS23)

Saai Tyd: Wat voeg jy by jou lewe? Kom dit uit die wêreld of die Woord? | Riaan Abrie Ministries

Saai Tyd: Wat voeg jy by jou lewe? Kom dit uit die wêreld of die Woord? | Riaan Abrie Ministries

Demoniese Evangelie - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Demoniese Evangelie - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Die derde tempel!

Die derde tempel!

Geval,Geval het Rome!

Geval,Geval het Rome!

Чего Хотят от ИИ Молодые Люди? (Ricky Scaparo)

Чего Хотят от ИИ Молодые Люди? (Ricky Scaparo)

Stephan Joubert - Fairland gemeente 20 Junie 2022

Stephan Joubert - Fairland gemeente 20 Junie 2022

Wat is fout met my lewe? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle

Wat is fout met my lewe? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle

Wanneer die WAARHEID jou tref  |  Uit die Woord - Digitaal.

Wanneer die WAARHEID jou tref | Uit die Woord - Digitaal.

Suid Afrika word wakker - Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Suid Afrika word wakker - Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Мел Гибсон Всё Раскрывает | Это Действительно Произошло В Страстях Христовых | Х.Х. Бенитес

Мел Гибсон Всё Раскрывает | Это Действительно Произошло В Страстях Христовых | Х.Х. Бенитес

Herbou: Hoekom gee mense so gou op? Maak vandag die keuse om te oorwin! | Riaan Abrie Ministries

Herbou: Hoekom gee mense so gou op? Maak vandag die keuse om te oorwin! | Riaan Abrie Ministries

Afrikaans album - Kom ons gee Hom eer! Top treffers van Streams of Grace.

Afrikaans album - Kom ons gee Hom eer! Top treffers van Streams of Grace.

© 2025 dtub. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]