Brief en repliek: Beeldvorming van (Suid-) Afrikaanse digters in die Lae Lande
Автор: LitNetKanaal
Загружено: 2025-11-27
Просмотров: 19
Alwyn Roux is ’n medeprofessor in literatuurwetenskap en kreatiewe skryfkuns in Unisa se Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap. Hy was vroeër vanjaar ’n besoekende dosent aan die Universiteit Gent, waar gesprekke gevoer is oor die beeldvorming van (Suid-) Afrikaanse digters in die Lae Lande.
Roux se lesingnotas het die vorm van ’n reeks briewe tussen hom en Yves T’Sjoen aangeneem. T’Sjoen is ’n hooglehaar verbonde aan die Afdeling Nederlands van die Vakgroep Letterkunde aan die Universiteit Gent. Roux sou vrae en probleme opper. T’Sjoen sou daarop antwoord. Daardie briewe is onder die titel Brief en repliek op Voertaal, LitNet se sustersblad, gepubliseer. In hierdie lesing (sien video), gelewer tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée, belig Roux die gesprekke wat tussen hom, T’Sjoen, hulle studente en ’n aantal deelnemende digters gevoer is.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: