BEE BEE DIE BY Opvoedkundige Kinderliedjies
Автор: BEE BEE DIE BY
Загружено: 2021-09-28
Просмотров: 55388
Bee- Bee die by is ’n splinternuwe karakter wat fokus op kinders tussen die ouderdom van twee en nege jaar.
Bee-Bee se musiek is nuut vars en opvoedkundig en help kleuters om die basiese dinge soos vorms, kleure ensovoorts beter te verstaan.
Ons is baie opgewonde oor ons Engelse Opvoedkundige liedjies wat julle hier onder kan vind: Enjoy!
• Bee-Bee-the-Bee English educational songs
Wil jy luister en kyk na beide Afrikaans en Engelse Tema liedjies van Bee-Bee-die-By? Klik op die skakel hier onder en vind albei bymekaar:
• Who is Bee-Bee-the-Bee? | Wie is Bee-Bee-d...
Ons het al die Bee-Bee-die-By Afrikaanse Kinderliedjies in 'n volledige speellys geplaas vir jou gerief. Bee-Bee-die-By is trots om haar Afrikaanse Kinderliedjies speellys met jou te deel:
• Afrikaanse Bee-Bee-die-By kinderliedjies
KONTAK ONS GERUS VIR JOU SKOOL SE INSTAPPIE BY 0614567673
OF STUUR 'N EPOS NA [email protected]
Koop die volle DvD met 10 opvoedkundige mp4 videos op https://www.bee-beedieby.co.za/winkel-2/
Dit is op 8gb usb memory stokkie formaat wat soos 'n bytjie lyk
Het jy geweet Bee-Bee die By is geskep deur die talentvolle sangeres, Jeanette Pretorius wat ook deel vorm van die groep Heuning.
Gaan volg gerus vir Jeanette en Heuning op hulle platforms.
Jeanette:
/ jeanettepretoriusartist
Heuning:
/ heuning
#beebeedieby #tippiedieolifant #Jeanette #heuningband
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: