Kom leer die B - klank saam met Bennie die beer
Автор: Kreatikids
Загружено: 2021-05-01
Просмотров: 2014
Kreatikids bied aan Kom leer die B - klank. Ons leer B - klanke in die lug maak op maat van musiek. Ons leer woorde wat begin met b en hoe om 'n b te skryf. Ons sing ook saam met Bennie die beer. Ideaal as aanvulling tot u klanke aanleer of as hersiening. Spesifiek gerig op gr R, gr 1, gr 2 en gr 3.
Loer ook gerus na die ander klanke in die Kreatikids klanke reeks. Reeds beskikbaar is a, s, m, e, k, t, o.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: