Mense en Hul Stories - Antonio Kock - Season 3 Episode 42
Автор: Women After God's Own Heart
Загружено: 2025-02-16
Просмотров: 5175
Today Natasha speaks to Antonio Kock
Topic:
Antonio Kock kom deel sy storie oor hoe hy op n jong ouderdom, in dwelms verval het. Op die ouderdom van 14 jaar toegesluit was vir moord. Op die ouderdom van 16 n moord gepleeg het. En weer op die ouderdom van 18 jaar oud, skiet hy iemand dood en so wond hy ook homself in die proses. Hy was vrygespreek van dit, maar hy het ook die Here aangeneem in sy lewe, en die Here het sy lewe radikaal verander. Vandag preek hy vir ander jongmense in bende geteisterde areas.
Mense en Hul Stories with Pastor Natasha Fick airs on Life CBN every Sunday at 1pm and Rebroadcast times:
Tuesdays @ 19h00
Fridays @ 20h00
#menseenhulstories #natashafick #storiesvanhoop #Storiesvanbemoediging #lifecbn #natashafick #wagohministries #womenaftergodsownheart
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: