Pelgrimstog van Hoop: 10 dae deur die Baviaans
Автор: Bybel-Media
Загружено: 2025-10-23
Просмотров: 1138
Via Baviaans is die Pelgrimstog van Hoop se nuutste toevoeging tot hulle netwerk van staproetes. Hierdie nuwe slenterstaproete van meer as 200km neem stappende pelgrims in tien dae van Jeffreysbaai via die natuurskoon van ruwe Baviaanskloof tot by Uniondale in die Klein Karoo. Met hierdie staproete by is dit nou moontlik om ’n 800km camino-ervaring op eie bodem te ervaar - een wat jou neem van die Ooskus tot by die lighuis op Kaap Agulhas.
Lees meer oor die verrassings tydens hierdie verkenstap by www.kerkbode.co.za
Ontdek Pelgrimstog van Hoop se staproetes by https://hopecamino.co.za/
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: