Verander Jou Lewe In Net 5 Minute 'n Dag
Автор: Nader In Eenvoud
Загружено: 2023-01-10
Просмотров: 1007
Vyf minute klink nie na 'n lang tyd nie, maar jy kan jou lewe in net vyf minute 'n dag verander.
In hierdie video gesels ons oor vyf dinge wat jy elke dag vir net vyf minute kan doen, wat 'n groot verskil in jou lewe gaan maak. As jy dit regtig elke dag vir vyf minute - of naderhand vir langer - doen, gaan jy aan die einde van die jaar 'n merkbare verandering in jou lewe raaksien.
.....................................................
Sosiale Media
NADER IN EENVOUD - https://nie.co.za
SKRYF IN VIR ONS WEEKLIKSE NUUSBRIEF - https://nie.co.za/gratis-hulpmiddele/
FACEBOOK GROEP - / bybeltyd
ONDERSTEUN ONS - https://nie.co.za/ondersteun-ons/
.....................................................
Kontakbesonderhede
Stuur vir my 'n e-pos na [email protected]
.....................................................
Musiek
"Almost Bliss" Kevin MacLeod (incompetech.com)
Licensed under Creative Commons: By Attribution 4.0 License
http://creativecommons.org/licenses/b...
.....................................................
Meer oor hierdie kanaal
Op hierdie kanaal fokus ons op God, Sy Woord en hoe ons die Woord kan gebruik om aan ons verhouding met Hom, en ook sommer al die ander dinge in ons lewens, te werk.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: