🇿🇦 Politieke Oorsig | 5 Sept 2025 – Ramaphosa se skok uitlatings in Zim
Автор: AMT
Загружено: 2025-09-05
Просмотров: 19626
🎙️ Hierdie week se politieke praatjie saam met Prof. Theo Venter van NWU:
👉 Malema en haatspraak
Julius Malema is skuldig bevind aan haatspraak – maar wat beteken dit vir die EFF, en gaan SAAI en AfriForum nou meer internasionale steun kry?
👉 Ramaphosa oor grondhervorming
Ramaphosa se opmerkings oor Zimbabwe se grondhervorming wek vrae. Is dit ’n teken van hoe die ANC dit in Suid-Afrika wil aanpak, of net ’n poging om sy party te beïndruk?
👉 Internasionale politiek
Indië skuif nader aan China, Rusland en selfs Noord-Korea. Intussen hou Suid-Afrika militêre oefeninge saam met China en Rusland – beteken dit ons kies kant teenoor die G20 en VSA?
💻 Skakel in en gesels saam:
🔗 https://linktr.ee/amtrendsplatforms?s...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: