"Ek is..." in Johannes .Deel 1 [14 Jan 2022]
Автор: eKerk
Загружено: 2022-01-13
Просмотров: 7934
Ons skop 2022 af met ‘n nuwe tema tydens ons Ekerk Lewendig Bybelreis. Ons gaan vir die eerste kwartaal op Vrydae om 9:00 saam reis en kyk na die “Ek is” uitsprake van Jesus in die Evangelie van Johannes. Ons skop Vrydag 14 Januarie af met ‘n inlieding tot hierdie tema.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: