125-jarige Anglo-Boereoorlog Herdenkingsfees!
Автор: Official: Anglo-Boer War Museum
Загружено: 2024-10-28
Просмотров: 176
Die Museum het die 125-jarige herdenking van die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog gevier op 12 Oktober 2024 met 'n dag vol pret en plesier vir die hele familie - wat insluit wapendemonstrasies deur historiese na-bootsers, koor optredes en tot 'n jeugdige Boeremusiekorkes!.
Die Museum het ook sy eerste "Night at the Museum" gehou en dit het omtrent gespook!
Andriëtte Norman het die aand afgesluit met liedjies wat die hartsnare en die dansvoete geroer het.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: