NG Brackenhurst Erediens I 19 Okt. I Luk. 18:1-8 : BID, VERTOU EN GELOOF
Автор: NGK Brackenhurst
Загружено: 2025-10-18
Просмотров: 107
Wat behels dit om te ‘volhard in gebed’? Wat behels dit om te ‘volhard in gebed’?
Hoeveel kry mense met jou reg as hulle by jou kom kerm oor iets? in die verkeer is op pad werk toe en betogers betoog oor iets, dink jy die betogers se pleidooi werk? Dink jy dat wanneer ons iets vir die Here in gebed vra, moet ons aanhou vra? Kom dit nie op dieselfde neer as om te nag? Het dit nie dieselfde uitwerking by God die Vader as wanneer ʼn kind by ʼn ouer neul nie?
Die teoloog Karl Barth het gesê: “Om jou hande saam te bring in gebed is die begin van 'n opstand teen die wanorde van hierdie wêreld.”
Dankie Here, dat ek mag getuig van U liefde, dat ek in U genade skadu mag staan, Amen.
TEKS : Lukas 18:1-8
PREDIKER : Ds Philip Coetzee
NUWE EREDIENS VIDEO ELKE WEEK
Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
TEKEN IN
Bly op hoogte van gebeure by NG Brackenhurst deur in te teken op ons Facebook of Instagram blad vir weeklikse afkondigings.
VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
Facebook: / https://www.youtube.com/redirect?even...
Instagram: https://www.youtube.com/redirect?even...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: