Woensdagwysie: Amor Vittone
Автор: RSG 100 - 104 FM
Загружено: 2025-11-26
Просмотров: 91
Kan jy onthou wie die stem agter “Tatamachance, Tatamamillion” was?💰
🎤Dis nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen en Amor Vittone het dit bewys met ’n eksklusiewe, intieme konsert wat luisteraars heeltemal betower het tydens Woensdagwysie.
’n Middag vol nostalgie: Stories oor hoe sy en Joost mekaar ontmoet het, haar eerste treë in die mediabedryf en natuurlik die musiek.
📻 Skakel vanmiddag in vir Spitstyd vir die volledige onderhoud.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: