Gr. 10 Fisika: Meganika (Bewegingsvergelykings en grafieke)
Автор: Danike Aucamp_Wiskunde en Wetenskap
Загружено: 2020-07-13
Просмотров: 5832
Daar is verskeie maniere waarop beweging in een dimensie beskryf kan word. Ons kan dit met ons woorde beskryf, ons kan dit deur vergelykings beskryf of ons kan dit deur grafieke beskryf. In hierdie video gaan ons spesifiek kyk na grafieke en bewegingsvergelykings.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: