Wat is Ekwivalente Breuke? (2020) | KABV | Graad 4 5 6 Wiskunde
Автор: Wiskunde Juffie_deur Lizette Booys
Загружено: 2020-04-29
Просмотров: 23795
#Graad4wiskunde #graad5wiskunde #graad6wiskunde #KABV
Hierdie is n kort video om aan leerders te verduidelik WAT bedoel word met n "ekwivalente breuk". Dis n inleiding gemik op leerders in graad 4, 5 en 6.
Hierdie video is opgeneem deur Suid-Afrikanse Wiskunde Onderwyser, Lizette Booys, om ondersteuning te bied aan leerders en ouers tyds die Corona Virus Pandemie van 2020. Alle lesse is in lyn met die Kurrikulum and asseseringsbeleidverklaring (KABV). Lizette behou n honeursgraad in die opvoedkunde van wiskunde.
Bly in kontak! Vang Wiskunde Juffie op die volgende Sosiale Media Platforms:
Facebook : / wiskunde-juffie-288761918514389
Instagram: https://www.instagram.com/wiskundejuf...
Twitter: / wiskundejuffie
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: