Is dit hoe gesonde hoenders moet lyk?
Автор: Netwerk24 Video
Загружено: 2016-09-30
Просмотров: 10975
Angus McIntosh, wat ook bekend staan as Farmer Angus, is ’n boer op Spier se biodinamiese plaas by Stellenbosch. Hy het agt jaar gelede met ’n verskeidenheid diere begin boer en het Vrydag die verskil tussen ’n vrylopende hoender en ’n hokhoender verduidelik.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: