n' Ware Getuienis seisoen 2 | Episode 8- Nicole Jacobs
Автор: Germano Moses
Загружено: 2024-03-31
Просмотров: 3615
In die Woord van die Here is dit opgeteken dat 'n ware getuienis 'n siel red, aangebied deur Germano Moses en Crystal Josephs. In hierdie seisoen van 'n ware getuienis vertrou ons die Here vir die redding van siele en die radikale transformasie van lewens. Ons kuier elke Sondag middig saam om 5 uur op hierdie Youtube kanaal.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: