ontbytSAKE 2 Maart '24 | Rikus De Beer | Radioraps
Автор: ontbytSAKE
Загружено: 2024-03-08
Просмотров: 2217
Ons het saam met Rikus De Beer, beter bekend as die skreeusnaakse komediant, Jonathan van Radioraps gekuier, wat graag sy gevatte lewenslesse deel.
In die SAKEfokus wys ons julle ’n verskeidenheid bedrywighede in die Noordwes-dorpe, Hartbeespoort en Brits.
Kyk hierdie naweek ontbytSAKE op kykNET en kykNET & kie.
ONS UITSAAITYE:
kykNET, DSTV kanaal 144
Saterdagoggend 7:30 - 9:00
Herhaling Sondagoggend: 7:30 - 9:00
Dinsdag en Donderdag: 13:00 - 14:30
.
kykNET & Kie, DSTV Kanaal 145
Saterdagoggend: 8:30 - 10:00
Sondagoggend: 6:00 - 7:30
Dinsdag en Donderdag: 11:30 - 13:00
.
Vir meer inligting oor ontbytSAKE:
www.ontbytsake.co.za
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: