Turn Your Eyes Upon Jesus — Bron Worship
Автор: Die Bron
Загружено: 2025-10-07
Просмотров: 76
🎵 Turn Your Eyes Upon Jesus — Bron Worship
Hierdie lied is gesing tydens ons erediens op Sondag 28 September 2025 by Die Bron Kerk.
Laat die Woord in jou hart leef terwyl jy luister, aanbid en dalk weer daardie spesiale oomblik van Sondag herbeleef. 🙌
📍 Dienste: Sondae 08:00 & 10:00
📺 Livestream elke Sondag om 10:00 op hierdie kanaal
🔔 Teken gerus in en deel die video met iemand wat bemoediging nodig het.
🤍 Indien jy ons bediening wil ondersteun, kan jy ’n bydrae maak hier:
👉 https://www.diebron.co.za/afr/om-te-gee/
#BronWorship #Aanbidding #AfrikaanseWorship #DieBronKerk #WorshipSouthAfrica #WorshipSong
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: