Landbouweekliks - Seisoen 20 Episode 12 (Andreas Greeff - Vleissentraal Eiendomme)
Автор: Vleissentraal
Загружено: 2023-04-12
Просмотров: 156
Wat maak 'n eiendom verkoopbaar, is die vraag wat in baie verkopers se gedagtes rond maal. Prys is uiteraard een van die hoof faktore, maar wat beïnvloed die prys?
Andreas Greeff van Vleissentraal Eiendomme is weer in die Landbouweekliks-ateljee saam met aanbieder Anlie Hattingh, en hy vertel ons meer hieroor.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: