Pappa was 'n boemelaar | Bert de Villiers
Автор: sofTUBE
Загружено: 2021-01-22
Просмотров: 4247
As seun was Bert se pappa nie saam met hulle in die huis nie, maar het gekies om as 'n boemelaar te lewe. Natuurlik sou hy hom skaam daaroor, maar steeds het dit sy pa gebly, hy was tog lief vir hom. Emosioneel moes dit skade aan enige jong man rig, maar God het 'n ander plan gemaak en hierdie verleentheid in 'n wonderlike oorwinning verander!
#schooloffire #softube #bedelaar #boemelaar #victory
www.rooies.net
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: