Vaste Bates & Waardevermindering: Praktiese Voorbeeld | Graad 10 Rekeningkunde (CAPS)
Автор: Miss Accounting
Загружено: 2025-02-20
Просмотров: 669
In hierdie video gaan ek ‘n praktiese voorbeeld doen van hoe waardevermindering op vaste bates bereken word en hoe jy dit reg in die vaste bates-nota moet wys.
👉 Wat jy in hierdie video sal leer:
✅ Hoe om waardevermindering stap-vir-stap te bereken.
✅ Die Kospprys metode vs. die boekwaarde metode.
✅ Hoe om jou antwoorde korrek in die vaste bates-nota neer te skryf.
As jy sukkel met hierdie konsepte, is hierdie video vir jou! Kyk dit tot die einde om seker te maak jy verstaan hoe om vaste bates en waardevermindering reg in jou eksamen te hanteer.
🎯 Onthou om in te subscribe vir meer rekeningkunde-hulp!
#Rekeningkunde #VasteBates #Waardevermindering #Graad10 #CAPS #StudieHulp #Eksamenwenke"Vaste Bates & Waardevermindering: Praktiese
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: