Ontdek Die Krag Van Jesaja 9:1-6. - Bybelbrokkies: 9 Desember. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Автор: Danie Matthee
Загружено: 2025-12-08
Просмотров: 3719
Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Jesaja 9:1-6. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
Om as 'n 'Member' aan te sluit: / @daniematthee
Om die bediening te ondersteun:
Rekeningbesonderhede
Naam: Obed
Bank: Capitec
Spaarrekening no: 1358097036
Takkode: 470010
Maak 'n donasie deur PayPal:
http://paypal.me/daniematthee
Om te adverteer of 'n video te borg:
Stuur 'n e-pos na [email protected]
Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: