Landbouweekliks - Seisoen 20 Episode 04 (Andreas Greeff - Vleissentraal Eiendomme)
Автор: Vleissentraal
Загружено: 2023-02-15
Просмотров: 68
Chris Burgess Landbouweekblad se Hoofredakteur het vir Andreas Greeff van Vleissentraal Eiendomme in die ateljee gehad. Sommige van die fokuspunte waaroor gepraat is, is onderandere hul toep en die gerieflikheid daarvan vir die koper, hul markaandeel, die feit dat hul 90 jaar oud is, asook die sterk vertrouens verhouding wat hul met die boere in die land het weens die 150 bemarkers wat hul landswyd in die veld het.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: