HOE BLINK IS DIE MAAN
Автор: Hannes Schoeman
Загружено: 2020-07-15
Просмотров: 11589
Marius Louw was altyd een van my gunsteling konsertinaspelers omdat hy soveel emosie in sy musiek ingesit het. Hierdie opname van" Hoe blink is die maan" is een van sy mooiste vertolkings en was die laaste opname wat ek van hom gemaak het. Saam met hom is sy vrou Gertruida. Hulle is albei intussen oorlede, maar sal altyd in my hart voortleef.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: