Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
dTub
Скачать

Wetenskaplike Notasie

Автор: ClassroomEducation

Загружено: 2024-03-01

Просмотров: 572

Описание:

Ons gebruik wetenskaplike notasie wanneer ons baie groot of baie klein getalle skryf. Wetenskaplike notasie is wanneer ons een syfer skryf gevolg deur die desimale simbool (in Suid-Afrika gebruik ons ‘n komma) en dan die oorblywende deel. Maar, aangesien ons eintlik die desimale simbool van die oorspronklike getal ‘skuif’ moet ons die getal met ‘n grondtal 10 en sy nodige eksponent maal. Wanneer ons 6820 in wetenskaplike notasie moet skryf, moet ons 6,82 maal met grondtal 10 en sy nodige eksponent as eindproduk hê. Hoe gaan ons dit doen? Om 6820 te verander na 6,82 deel ons eintlik met 1000. Maar, ons kan nie die waarde van die oorspronklike getal verander nie, so daarom maal ons dadelik weer met 1000. Onthou, maal en deel is mekaar se omgekeerde bewerkings. Dus, as ek met 1000 deel en dadelik daarna met 1000 maal, verander ek nie die waarde van die oorspronklike getal nie. In die voorbeeld gaan ek dan nou 6,82 x 1000 hê. Maar, soos ons vroeër genoem het, vir wetenskaplike notasie moet die 1000 as grondtal 10 met sy nodige eksponent geskryf word. Die antwoord gaan dus 6,82 x 10 tot die mag 3 wees. In hierdie video word daar nog twee ander moeiliker en interessante voorbeelde ook bespreek. Aangesien wetenskaplike notasie gebruik maak van eksponente, beveel ons sterk aan dat jy ook ons videos gaan kyk oor eksponente en die eksponentwette.

Hierdie video is ook beskikbaar in Engels. Klik hier om dit te kyk:    • Scientific Notation  

This video is also available in English. Click here to watch it:    • Scientific Notation  

Hoofstukke:
0:00 Inleiding: Wat is Wetenskaplike notasie?
1:17 Voorbeeld 1: 6280
3:26 Voorbeeld 2: 0,00032
6:08 'n Uitdaging
9:20 Opsomming

#lindalehanie
#classroomeducationonline

Wetenskaplike Notasie

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео mp4

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио mp3

Похожие видео

Eksponente - Somme vir Graad 7 (12 jaar en ouer)

Eksponente - Somme vir Graad 7 (12 jaar en ouer)

Bewerkings met Wetenskaplike Notasie

Bewerkings met Wetenskaplike Notasie

7 sinf algebra, 43 bet, 11 mashq. Sonli ifodaning qiymatini toping

7 sinf algebra, 43 bet, 11 mashq. Sonli ifodaning qiymatini toping

Gewone breuke na persentasies na desimale getalle

Gewone breuke na persentasies na desimale getalle

Graad 8 Nog getalpatrone deel 1

Graad 8 Nog getalpatrone deel 1

Inleiding tot Eksponente en Magte

Inleiding tot Eksponente en Magte

Ералаш | К доске пойдёт... (Сборник)

Ералаш | К доске пойдёт... (Сборник)

Priemgetalle en Saamgetselde Getalle

Priemgetalle en Saamgetselde Getalle

КЛАССИЧЕСКАЯ МУЗЫКА ДЛЯ ВОССТАНОВЛЕНИЯ НЕРВНОЙ СИСТЕМЫ🌿 Нежная музыка успокаивает нервную систему 22

КЛАССИЧЕСКАЯ МУЗЫКА ДЛЯ ВОССТАНОВЛЕНИЯ НЕРВНОЙ СИСТЕМЫ🌿 Нежная музыка успокаивает нервную систему 22

07 Wetenskaplike notasie

07 Wetenskaplike notasie

Eksponente en eksponensiële vergelykings - Somme vir Graad 9 (14 jaar en ouer)

Eksponente en eksponensiële vergelykings - Somme vir Graad 9 (14 jaar en ouer)

«Сыграй На Пианино — Я Женюсь!» — Смеялся Миллиардер… Пока Еврейка Не Показала Свой Дар

«Сыграй На Пианино — Я Женюсь!» — Смеялся Миллиардер… Пока Еврейка Не Показала Свой Дар

А вы сможете решить Олимпиадную задачу из СССР?

А вы сможете решить Олимпиадную задачу из СССР?

Wetenskaplike notasie vir groot getalle

Wetenskaplike notasie vir groot getalle

Vermenigvuldiging van Desimale Getalle

Vermenigvuldiging van Desimale Getalle

4 Hours Chopin for Studying, Concentration & Relaxation

4 Hours Chopin for Studying, Concentration & Relaxation

Я СДЕЛАЛ ГИГАНТСКИЙ  Buldak ! ( Лапша Быстрого Приготовления )

Я СДЕЛАЛ ГИГАНТСКИЙ Buldak ! ( Лапша Быстрого Приготовления )

Wetenskaplike notasie Gr8 & 9

Wetenskaplike notasie Gr8 & 9

ГОТОВИТЬСЯ К ЭВАКУАЦИИ? Харьков, Николаев, Запорожье - мира не будет.Зеленский в Лондоне.План Европы

ГОТОВИТЬСЯ К ЭВАКУАЦИИ? Харьков, Николаев, Запорожье - мира не будет.Зеленский в Лондоне.План Европы

Как Сбежать Из Тюрьмы С Помощью Инженерии

Как Сбежать Из Тюрьмы С Помощью Инженерии

© 2025 dtub. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]