Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
dTub
Скачать

Bybelse Beginsels vir Besigheid – Met Leon de Villiers | Brultyd

Автор: BAASRAAK TV

Загружено: 2025-09-05

Просмотров: 252

Описание:

In hierdie kragtige Brultyd-episode sit ons weer saam met Leon de Villiers, ’n Business Coach met ’n passie vir koninkryk besigheid. Die vorige opname se beeldkwaliteit was nie na wense nie, en daarom het ons dit oor gedoen sodat jy die volle impak van die boodskap kan ervaar.

Leon deel openhartig oor sy lewe, sy pad van uitdagings na oorwinning, en hoe hy God se beginsels toepas in die wêreld van besigheid. Hierdie gesprek gaan jou inspireer om jou eie stem te vind en soos ’n leeu te brul – sonder vrees, vas in geloof, en vol oortuiging dat God jou kant toe staan.

🙏 Moet dit nie mis nie! Laat toe dat hierdie getuienis jou geloof versterk en jou herinner dat God jou krag is in elke seisoen.

👉 Sluit aan by ons WhatsApp Kanaal:
Follow the Baasraak channel on WhatsApp

👉 Kyk ook waar ons onlangs Menso se besigheid bedien het:
   • Видео  

✨ Onthou om te like 👍, kommentaar te los 💬 en die video te deel ➡️ sodat meer mense hierdie boodskap van hoop kan hoor!

#Brultyd #BaasraakTV #BrulSoosnLeeu #KoninkrykBesigheid #LeonDeVilliers

Bybelse Beginsels vir Besigheid – Met Leon de Villiers | Brultyd

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео mp4

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио mp3

Похожие видео

“55 Parolees Vergader vir die Launch van Brothers Keepers | Phambili Support Group

“55 Parolees Vergader vir die Launch van Brothers Keepers | Phambili Support Group"

Leon de Villiers - Persoonlike Getuienis 2020

Leon de Villiers - Persoonlike Getuienis 2020

“Berrie het dit gemaak! | Van Rugbesering tot Bergpiek in Uganda”

“Berrie het dit gemaak! | Van Rugbesering tot Bergpiek in Uganda”

“God bou konings in die geheim | Brultyd met Coach Freek”

“God bou konings in die geheim | Brultyd met Coach Freek”

60's Soul (1982) [Lost Demos] B.B.King - Shadow on My Door

60's Soul (1982) [Lost Demos] B.B.King - Shadow on My Door

Van Die Grond Af – Atman Samuels se Reis van Hoop

Van Die Grond Af – Atman Samuels se Reis van Hoop

Красивая еврейская свадьба. Весь путь жениха и невесты | Реалити-шоу МЕНОРА. Серия 11

Красивая еврейская свадьба. Весь путь жениха и невесты | Реалити-шоу МЕНОРА. Серия 11

Hoe vinnig herstel jy ná ’n terugslag? | Brultyd met Coach Freek

Hoe vinnig herstel jy ná ’n terugslag? | Brultyd met Coach Freek

Sê totsiens aan ongesonde brood | Leer gesonde brood bak saam Eben Jooste

Sê totsiens aan ongesonde brood | Leer gesonde brood bak saam Eben Jooste

Полное интервью с Апти Алаудиновым — ЧАСТЬ 2 #Алаудинов

Полное интервью с Апти Алаудиновым — ЧАСТЬ 2 #Алаудинов

God het mag om te doen ver bo alles wat ons bid of dink - Past Leon Prinsloo | Brultyd

God het mag om te doen ver bo alles wat ons bid of dink - Past Leon Prinsloo | Brultyd

 Stories67. Episide 1 part 1 Rowiena Kamfer vertel haar storie van drug addiction and recovery

Stories67. Episide 1 part 1 Rowiena Kamfer vertel haar storie van drug addiction and recovery

“Van skedelbreuk tot wonderwerke | Louis Claassen se ongelooflike genesingsreis”

“Van skedelbreuk tot wonderwerke | Louis Claassen se ongelooflike genesingsreis”

ELK 237 C&M

ELK 237 C&M

Путин отправил Патриарха Кирилла на фронт? / Шокирующее заявление властей

Путин отправил Патриарха Кирилла на фронт? / Шокирующее заявление властей

Sonder die Here is jy niks – John Beukes

Sonder die Here is jy niks – John Beukes

ЦАРЬ СОЛОМОН ВЕЛИЧАЙШИЙ МУДРЕЦ ВСЕХ ВРЕМЕН - רוסית - Раввин Яков Хаимов

ЦАРЬ СОЛОМОН ВЕЛИЧАЙШИЙ МУДРЕЦ ВСЕХ ВРЕМЕН - רוסית - Раввин Яков Хаимов

Robert Bernatowicz: Ludzie żyją wiele razy | Gdy nikt nie patrzy | Anna Puślecka Podcast

Robert Bernatowicz: Ludzie żyją wiele razy | Gdy nikt nie patrzy | Anna Puślecka Podcast

Die krag van en bevryding deur Goddelike Regsake | Brultyd

Die krag van en bevryding deur Goddelike Regsake | Brultyd

Все отказались от Газы: никто не хочет разоружать XAMAC

Все отказались от Газы: никто не хочет разоружать XAMAC

© 2025 dtub. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]