“Die plaas was sy lewe”
Автор: eNCAeNUUS
Загружено: 2018-06-26
Просмотров: 7622
Stellenbosch, 25 Junie 2018 - Een van die grootste aarbeiboere in die land, Jeffrey Zetler, wat al vier vorige plaasaanvalle oorleef het, is ses keer met ’n skerp voorwerp gesteek op sy plaas, Mooiberge, net buite Stellenbosch. Hy het inmekaargestort voordat hy die kluis vir sy moordenaars kon oopsluit.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: