Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
dTub
Скачать

In Christus Se Diens

Автор: Nader In Eenvoud

Загружено: 2025-06-16

Просмотров: 281

Описание:

In hierdie kort en bemoedigende video gesels ons oor Kolossense 3:23-24 en hoe hierdie vers ons daaglikse lewe kan verander. Wat beteken dit regtig om alles te doen asof dit vir die Here is? Ons kyk na praktiese voorbeelde soos motorbestuur, werk, huwelik en huislike pligte – en hoe dit alles 'n manier kan word om die Here te eer.

Wanneer jy jou lewe leef met die Here as middelpunt, raak selfs die kleinste take betekenisvol. Hierdie video sal jou inspireer om jou hart en hande vir Hom te gee – in alles wat jy doen.

Wil jy graag God se Woord beter leer ken en jou liefde vir Sy waarheid verdiep? Kyk gerus na my oordenkings e-boek Die Weg Van Wysheid – 'n Reis Deur Psalm 119. Dit is in ons aanlyn-winkel beskikbaar - https://www.bybel-en- gebed.co.za/shop/

Laat weet ook in die kommentaar: Watter alledaagse taak wil jy vandag spesifiek vir die Here doen?

Onthou om die video 'n 'tumbsup' te gee, in te teken op die kanaal, en hierdie boodskap te deel met iemand wat bemoediging nodig het!

#ChristelikeLewe #AanbiddingInAlledaagse #Kolossense3 #DoenDitVirDieHere #Psalm119 #Bybelstudie #DieWegVanWysheid

.....................................................

E-Boeke In Ons Aanlyn-Winkel

Besoek ons aanlyn-winkel vir Bybelstudies, gidse en oordenkingsboeke in PDF-formaat - https://www.bybel-en- gebed.co.za/shop/

.....................................................

Sosiale Media

NADER IN EENVOUD - https://nie.co.za

SKRYF IN VIR ONS WEEKLIKSE NUUSBRIEF - https://nie.co.za/gratis-hulpmiddele/

FACEBOOK GROEP -   / bybeltyd  

ONDERSTEUN ONS - https://nie.co.za/ondersteun-ons/

.....................................................

Kontakbesonderhede

Stuur vir my 'n e-pos na [email protected]

.....................................................

Meer oor hierdie kanaal

Op hierdie kanaal fokus ons op God, Sy Woord en hoe ons die Woord kan gebruik om aan ons verhouding met Hom, en ook sommer al die ander dinge in ons lewens, te werk.

In Christus Se Diens

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео mp4

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио mp3

Похожие видео

5 Dinge Waarvoor Die Bybel Sê Ons Moet Bid

5 Dinge Waarvoor Die Bybel Sê Ons Moet Bid

Голубые зоны: Как хунзы достигают невероятного долголетия?

Голубые зоны: Как хунзы достигают невероятного долголетия?

Om By Die Here Te Skuil | Psalm 91 | VOLG-Metode In Aksie

Om By Die Here Te Skuil | Psalm 91 | VOLG-Metode In Aksie

8 знаменитостей, которые выбрали Иисуса вместо славы

8 знаменитостей, которые выбрали Иисуса вместо славы

Met Dankbaarheid Wag Ons. Christus hou alles in stand! Kol 1 vers 11-20

Met Dankbaarheid Wag Ons. Christus hou alles in stand! Kol 1 vers 11-20

'n Maklike Manier Om Bybelstudie Te Doen - Ideaal vir Beginners

'n Maklike Manier Om Bybelstudie Te Doen - Ideaal vir Beginners

Hoe Om Bybelverse Te Memoriseer En In Jou Lewe Toe Te Pas

Hoe Om Bybelverse Te Memoriseer En In Jou Lewe Toe Te Pas

Riekert Botha - My Identiteit in Christus.

Riekert Botha - My Identiteit in Christus.

This Celtic Music Will Break Your Heart… And Heal Your Soul – Irish & Scottish Melodies

This Celtic Music Will Break Your Heart… And Heal Your Soul – Irish & Scottish Melodies

Bekommerd? So Kry Jy God Se Vrede

Bekommerd? So Kry Jy God Se Vrede

Vroue Bybelstudie - Rut

Vroue Bybelstudie - Rut

VOLG Die Here Deur Sy Woord | 'n Stiltetyd-Metode

VOLG Die Here Deur Sy Woord | 'n Stiltetyd-Metode

Is Kirk Cameron Going Into False Doctrine?!?!

Is Kirk Cameron Going Into False Doctrine?!?!

Poslední Varování Před Mrtvicí Je Na Vašem Palci! Tato Rýha Znamená Ucpané Cévy A Katastrofu.

Poslední Varování Před Mrtvicí Je Na Vašem Palci! Tato Rýha Znamená Ucpané Cévy A Katastrofu.

Struikelblokke & Deurbrake Deel 1 | Gary Kieswetter | Die Bron Kerk

Struikelblokke & Deurbrake Deel 1 | Gary Kieswetter | Die Bron Kerk

KSM Bybelstudie I Openbaring I Opsomming I Hoofstuk 1 - 3

KSM Bybelstudie I Openbaring I Opsomming I Hoofstuk 1 - 3

Bybelstudie S1 E1: Let op: Die Here is getrou

Bybelstudie S1 E1: Let op: Die Here is getrou

Hoe Getuig Ek Oor Jesus?  | Maklike Maniere Om Jou Geloof Te Deel

Hoe Getuig Ek Oor Jesus? | Maklike Maniere Om Jou Geloof Te Deel

РОЖДЕСТВО 25 - СБОРНИК ПЕСЕН №-1

РОЖДЕСТВО 25 - СБОРНИК ПЕСЕН №-1

Wat is die behoeftes in JOU huwelik? (Lynette Beer - Sessie 2)

Wat is die behoeftes in JOU huwelik? (Lynette Beer - Sessie 2)

© 2025 dtub. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]