KERRIEVIS - So maak jy die lekkerste kerrievis ooit!
Автор: Kosmeester Kortes
Загружено: 2025-06-16
Просмотров: 24596
Vriende, onthou julle daai lekker kerrivis wat mens in die ou dae so in sulke geel blikke gekry het. Dit was ongelooflik lekker. Hierie resep proe baie dieselfde en neem jou terug na die jare van toeka. Hierdie kerrie het 'n lekker balans van soet en suur en kan ook op gaar kookeiers gebruik word. Laat my gerus weet wat julle van hierdie fees dink. Hiermee die benodigdhede:
Vis:
1.5kg Stokvis, geelster, of snoek
2 groot uie, geskil, gehalveer en dun skywe gesny
Koekmeel om vis in te doop
Olie van jou keuse vir die braai van die vis
Kerriesous:
15ml borrie
10ml Kerriepoeier (Masala)
5 swart peperkorrels
3 naeltjies
3 lourierblare
1 teelepel sout
200 gram suiker
375 ml asyn
30ml Mielieblom (maizena)
Opsioneel (ekstra/ lekker): 5-10 karadamom sade, 2 ster-anys, 10 kerrieblare
Metode: Sien video. Lekker eet.
#kosmeesterkortes #kerrievis #lekker
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: