Swartkop Lugskou
Автор: Dirx-Worx
Загружено: 2024-06-13
Просмотров: 61
Swartkop-lugskou sal altyd die Swartkop Lugskou bly al is die naam van die basis verander na "Mobile Air Wing". Swartkop is in die suide van Pretoria geleë. Dié skou word jaarliks in Mei gehou.
Die Swartkop-lugskou is die primêre geldinsamelingsgeleentheid vir die Suid-Afrikaanse Lugmagmuseum by dié lugbasis. Daarom is 'n gesonde skarebywoning noodsaaklik.
Hierdie video is nie net 'n saamgeflanste klomp stilfoto's nie, maar daar is baie moeite gedoen om interessante data te verskaf gepaard met die werklike geluide wat deur hierdie vliegtuie gemaak word. As jy vertroud raak met hierdie geluide, sal jy redelik akkuraat kan raai watter soort vliegtuig bo-oor vlieg sonder om dit te sien.
Like, Share en Subscribe asseblief om my te help om my vlerke te sprei: / @dirx-worx / @dirk-e-teacher
00:00 Welkom
00:26 Dagbreek
01:05 Paramotors
01:20 SAAFMPC
01:32 Lugmag Orkes
01:49 Vlaghysing en toespraak
02:14 Alouette 2
02:25 Alouette 3
02:54 SA 330 Puma
03:26 Piaggio P166 Albatros
03:52 Vampire
04:19 Cessna 185 Skywagon
04:40 Atlas Kudu
05:03 Harvards
05:31 Denel Cheetah
05:49 Gazelle helicopter
06:14 Aero L-29
06:50 Rondel
07:10 Aero L-39
07:51 Bell UH1- Huey
08:21 Bell 407
08:45 Cirrus SR22
09:17 Douglas DC-4
9:59 Pitts specials
10:39 Eqstra kunsvliegspan
11:23 Team Extreme
12:55 Kreatiewe Skote
14:11 Hawker Hunter
15:01 Fairchild Model 24
15:22 Atlas Impala
15:51 Patchen Explorer
16:11 Inkwazi
16:29 Slick 360
16:43 T28 D Trojan
17:17 Darryl Wright
17:27 Afgtree en uitgestal
18:57 Puma op rondte
19:16 Hercules C-130
19:27 Gripen
19:40 Rooivalk
20:17 Outro
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: