“Ons gaan Frankryk plattrap” – In Frans, ja! | S1 | kykNET
Автор: kyknettv
Загружено: 2023-08-11
Просмотров: 2055
Vanes-Mari du Toit, mede-aanbieder van In Frans, ja!, gesels oor die nuwe Afrikaanse reisprogram "In Frans, ja!" wat in September op DStv-kanaal 144 gaan begin. Sy en Hamilton Wessels gaan vanjaar die Bokke vanaf Marseille na Bordeaux volg.
---
Kyk dit nou op DStv: https://bit.ly/2JaLeXL
Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - https://bit.ly/2V049Hc
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek http://kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: