Mike Bolhuis Wenke op Polisie-korrupsie | Die GROOT Brekfis
Автор: GROOTfm 90.5
Загружено: 2023-02-02
Просмотров: 44992
Mike Bolhuis se wenke op polisie-korrupsie. Privaat speurder, Mike Bolhuis en Burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsveiligheid vir die Tshwane-metroraad, Grandi Theunissen, het vanoggend op Die GROOT Brekfis kom gesels oor die stand van korrupsiesake in die Tshwane-metropolisie (TMPD) en hoe jy jouself kan beskerm.
Theunissen het ook nommers gedeel, wat die publiek kan gebruik vir enige TMPD klagtes, naamlik:
083 657 2998 en 012 358 7095.
Ondersoekbeamptes wat 24/7 beskikbaar is:
083 437 7987 en 081 507 5052.
Luister gerus na die volledige onderhoud op ons potgooi webblad.
Om aan te teken by ons YouTube kanaal, klik hier:
/ @grootfmtv
Chapters
0:00 Intro
0:35 Tips van Mike Bolhuis
2:30 Dronk mense
3:13 Wat om te doen?
4:15 Probeer situasie ontlont
5:48 A big no-no
7:08 Kontaknommers
#Corruption
#Police
#PoliceCorruption
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: