DIE TRAJEK TUSSEN KIMBERLEY EN DE AAR WAS BEKEND AS DIE STAAL KAYALAMI HIER HET DIT GEBRUL MET STOOM
Автор: Rudie Rousseau
Загружено: 2023-03-21
Просмотров: 13734
Vandag as jy by stasies soos Potfontein of Oranje Rivier stop sal jy nie kan glo tot 100 treine het hier jaar in en jaar uit gery. Nou is daar niks en die dorre Karoo kleim weer sy grondpaaie aan homself toe. So het die stoom saam die drywers en stokers gesterf
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: