Waar Kom Ware Blydskap vandaan? | Kruis Kinders
Автор: Houtkruis
Загружено: 2025-09-12
Просмотров: 64
🌟 𝑾𝒂𝒂𝒓 𝗸𝗼𝗺 𝘄𝗮𝗿𝗲 𝗯𝗹𝘆𝗱𝘀𝗸𝗮𝗽 𝘃𝗮𝗻𝗱𝗮𝗮𝗻? | 𝗞𝗿𝘂𝗶𝘀 𝗞𝗶𝗻𝗱𝗲𝗿𝘀
Kan jy dink hoe dit voel om 40 jaar lank in die woestyn rond te dwaal sonder huise, tuine of vrugtebome? 🍇🌵
𝙒𝙖𝙖𝙧 𝙙𝙞𝙣𝙠 𝙟𝙮 𝙠𝙤𝙢 𝙬𝙖𝙧𝙚 𝙗𝙡𝙮𝙙𝙨𝙠𝙖𝙥 𝙫𝙖𝙣𝙙𝙖𝙖𝙣? 🤔
Is dit uit speelgoed, lekkers of nuwe klere? 🍭👕
Moses het vir die kinders van Israel iets wonderliks vertel … iets wat hulle hart vol blydskap gemaak het! 💛
𝙒𝙖𝙩 𝙨𝙖𝙡 𝙟𝙮 𝙙𝙞𝙣𝙠 𝙞𝙨 𝙙𝙞𝙚 𝙜𝙚𝙝𝙚𝙞𝙢 𝙫𝙖𝙣 𝙬𝙖𝙧𝙚 𝙫𝙧𝙤𝙡𝙞𝙠𝙝𝙚𝙞𝙙? 🤔✨
𝗩𝗶𝗻𝗱 𝘂𝗶𝘁 die oorsprong van 𝒘𝒂𝒓𝒆 𝒃𝒍𝒚𝒅𝒔𝒌𝒂𝒑 en hoe jy dit vandag kan ervaar!
👉 • Waar Kom Ware Blydskap vandaan? | Kruis Ki...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: