Lewensdoel: om eer aan God te bring
Автор: Gereformeerde Kerk Stellenbosch
Загружено: 2026-01-17
Просмотров: 94
Sondag 18 Januarie 2026
Skriflesing: Jesaja 6:1-8
Fokusvers: Jesaja 6:3,7
Hoofgedagte: Wie God is bepaal wat ons bely, wie ons is en wat ons doen
Preekskema: Geloofsbelydenis kom vanuit die besef wie God is. Dit gaan oor God. God wat almagtig, liefde en heilig is. In sy liefde stuur Hy Jesus om in ons plek te sterf en deur geloof ontvang ons versoening. Geloof het te doen met ons ore, kop, hart, hand en mond. Maar wanneer ons in Hom glo is ons ook totaal anders: ons is vry, nuut, oorwinnaars, besit nuwe burgerskap. Nou eers kan ons ook nuut lewe en ons Goddelike roeping leef
Gereformeerde Kerk Stellenbosch
Ds Johan van Heyningen
082-929-1733
jvh@gkstellenbosch.co.za
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: