Krugersdriftdam: Gevulde Skilpadjie Burgers en baie Visse
Автор: Bier, Braai en so bietjie Vis Vang
Загружено: 2025-11-17
Просмотров: 217
Dit is nie net ’n braai-video nie… dis ’n hele naweek se avontuur.
Met ’n uitnodiging na ’n visvangkompetisie het ons besluit om dinge bietjie anders te doen —
gevulde skilpadjie burgers, lekker visvang, ’n storm wat ons amper uitgespoel het, en vriende wat die ervaring onvergeetlik gemaak het.
In hierdie video wys ek jou:
🔥 Hoe om gevulde skilpadjie burgers te maak
🔥 Die perfekte mengsel van maalvleis, skaaplewer & Camembert
🔥 Hoe ons braai, kamp en visvang kombineer vir ’n ongelooflike naweek
🔥 Hoe Bernard se dippie-tegniek meer vis laat byt het
🔥 Oorleef die reënstorm en wakker word by ’n vars sonopkoms
🔥 En natuurlik — baie kos, baie vuur en baie lag
As jy hou van braai, boerdery-vibes, kosmaak, visvang en avonture in die natuur, dan is hierdie video vir jou.
Los vir my ’n comment — sal jy hierdie skilpadjie burgers probeer? 😎🔥
🔥 Sluit aan by ons avontuur
Subscrub vir meer braai, visvang, challenge videos en unieke resepte.
Ons maak kos wat karakter het — en stories wat daarmee saam kom.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: