Gaan Vertrou My Met Alles | Franna du Toit | Janine G | Melk In Jou Tee Tyd Program 46 2024
Автор: Janine_G
Загружено: 2024-12-25
Просмотров: 140
Ek gesels met 'n ou vriend.
Ek het nog nooit iemand ontmoet wat so lief is vir mense nie en wat altyd die mooi in iemand raak sien.
Kontak Franna by 081 482 8576 gerus indien jy 'n aanbiddingsleier benodig vir 'n kamp, geleentheid of gemeente.
Om Janiné G te nooi om by jou fees, kerk, kamp of tee's te sing of te bedien, stuur 'n e-pos na [email protected]
Baie dankie @DieRooideur vir Janiné G se mooi klere, sy lyk pragtig.
Aanbieder: Janiné Grobbelaar
Vervaardiger: Janiné Grobbelaar
Kamerawerk & Redigering: Wickes Nortje
Ateljee: Patmos Ateljee, Moreleta, Pretoria
#janineg #janine_grobbelaar #FrannaduToit
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: